Allan Greenblo
Finansiële joernalisAllan Greenblo was die medestigter van Finance Week in 1978 en het dit van 1982 tot 1995 geredigeer. Hy was van 1997 tot 2002 besturende direkteur van BDFM (Business Day and Financial Mail). Hy het Afrox- en Sanlam-toekennings vir finansiële joernalistiek gewen, twee jaar lank as ’n Suid-Afrikaanse adviseur vir die FTSE gewerk en in 2019 die Sanlam-toekenning vir finansiële joernalistiek vir leeftydprestasie ontvang.
Kan ons ’n beter wêreld bou ná Covid-19?