Amanda Visser

Joernalis

Amanda Visser is ’n vryskutjoernalis wat spesialiseer in finansiële joernalistiek, maar veral belasting. Sy het ondervinding in radio, die gedrukte media, en ook aanlyn en sosiale media. Sy floreer op uitdagings om groter helderheid te gee oor die uitwerking van die uiters komplekse wêreld op ons dag tot dag bestaan.

Ekonomie & Geldsake

’n MBA in ’n tyd van anti-kapitalisme?

Nuus & Politiek
Gratis

Kan Mboweni ons laat omdraai?