Barbara Fölscher
JoernalisBarbara Fölscher is 'n bekroonde joernalis en skrywer wat terugkeer joernalistiek toe na 12 jaar as dosent en fasiliteerder by besigheidskole in Suid-Afrika en Engeland. Sy was voorheen 'n TV-joernalis en dokumentêre filmmaker en was 'n Nieman Fellow by Harvard Universiteit. As fiksieskrywer het sy 'n roman en 'n bundel kortverhale gepubliseer.
Die Ndlovu-koor, Cyril se drome en die taalmeganismes van die brein