Beyers de Vos

Bydraer

Beyers de Vos is ’n skrywer van Kaapstad. Hy het 'n meestersgraad in kreatiewe skryfkuns van die Universiteit Kaapstad. Sy debuutroman, Wrok, het die langlys van die 2019 Barry Ronge Sunday Time Fiction Prize gehaal. Sy debuut toneelstuk is in 2020 op die planke.

Mense & Kultuur

‘Moffie’ is briljant, beeldskoon en brutaal

Mense & Kultuur

Dís hoekom ek nie trots is op Pride nie

Mense & Kultuur

Dalk is liefde soos ’n metafoor

Mense & Kultuur

10 top-queer-ruimtes in SA

Vrye Denker

Geseënde Kersfees: Kom ons maak moeilikheid