Brenden Nel

Joernalis

Brenden Nel is 'n gesoute rugbyskrywer wat al 23 jaar oor die sport skryf en oor 250 toetse, vier Wêreldbekers en met 10 Springbokafrigters al gewerk het. Sport – en veral rugby – is sy lewe, maar buite die speelveld het hy tyd vir bassethonde, langspeelplaate en lugplante, wat hom ten alle tye kalmeer.

Nuus & Politiek
BEEEEEEEAAAAAAST! Mtawarira se groot Wêreldbeker-droom
Nuus & Politiek
Gratis
Siya Kolisi: honger vir Wêreldbeker
Nuus & Politiek
Gratis
Wêreldbeker wil-wil wink vir buiteperd-Bokke
X