Carien Vorster werk in die onderwys en internasionale ontwikkeling, tans vir USAID in Pretoria en, as sy gelukkig is, in ander Afrika-lande en die Karibiese eilande. Sy fokus graag op onderwysbeleid, hou van 'n lekker storie en is altyd opsoek na avontuur.
Repatriasie en isolasie is nie vir sissies