Charlene Van Der Walt
TeoloogProf. Charlene van der Walt is die hoof van Gender en Godsdiens in die Skool van Godsdiens, Filosofie en Klassieke Kulture en Tale by die Universiteit van KwaZulu-Natal. Sy is ’n gelegitimeerde van die NG Kerk en het gedien as leraar in die NG Gemeente Albanie Grahamstad en Maitland.
NG Kerk stem ja