Chundré Filippus

Student

Chundré Filippus is 'n honeursstudent aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Sy is gebore in 'n klein dorpie, Rietfontein in die Noord-Kaap, maar het die grootste deel van haar lewe in Kaapstad deurgebring.

Vrye Denker
Gratis

Gen Z: Mees bedorwe sneeuvlokkies nóg?

Vrye Denker

Verkiesing II: Behoefte aan verandering roep