Clinton van der Berg
SportkennerClinton van der Berg is kommunikasiebestuurder by SuperSport en was voorheen sportredakteur en rugbyskrywer by die Sunday Times. Heelwat van sy rugbyverslaggewing het op James Small se opkoms as speler van formaat gefokus. Hy was al SAB-sportskrywer van die jaar, en skryf 'n weeklikse rubriek in die Sunday Tribune.
James Small: Bokheld en ’n bliksem