Crystal Orderson

Joernalis

Orderson het haar joernalistieke loopbaan begin by die SAUK en intussen die vasteland vol gereis om oor Afrika te berig. Sy is nou terug in Kaapstad en fokus op sosio-ekonomiese kwessies vir VWB.

Nuus & Politiek
‘Die DA gaan sterker as ooit tevore wees’
Nuus & Politiek
Maak dwelms wettig – dis al genade
X