Farieda Khan

Historikus

Farieda Khan is 'n omgewings- en sporthistorikus wat in 2001 'n doktorsgraad in filosofie aan die Universiteit van Kaapstad behaal het. Sy het professionele ondervinding as konsultant in die assesering van sosiale impak en as omgewingsnavorser. Sy is 'n vryskutjoernalis wat oor 'n breë reeks onderwerpe skryf.

Menings & Debat
ANC blind vir konings se magsmisbruik
Menings & Debat
Is kennis nog mag? Of is misdaad mag?
Menings & Debat
SA moenie in Kuba en China se spore volg nie
Menings & Debat
Verdrinkings: Kom politici met moord weg?
X