Gabeba Gaidien is ’n lid van die Manenbergse gemeenskap op die Kaapse Vlakte. Sy het ’n meestersgraad in ontwikkelingstudies. Sy het 16 jaar in die basiese onderwyssektor gewerk en haar passie is om trauma oor generasies heen af te breek vir ’n beter opvoeding.
Die kind is nie dood nie . . .