Wagwoord vergeet?
Geen rekening? Registreer nou.
Jeremy Vearey is 'n generaal in die Suid-Afrikaanse Polisiediens. Hy is 'n oud-MK-lid, UDF-aktivis en die skrywer van die boek Jeremy vannie Elsies.