Johan Koornhof

Sakeman

Johan Koornhof is 'n entrepreneur met 'n passie vir besigheidsoplossings vir daardie lede van die samelewing wat die minste verdien maar die maklikste uitgebuit word. Hy het baie jare gelede 'n DPhil in Politieke en Ekonomiese Ontwikkeling aan die Universiteit van Oxford verwerf, hom nooit in die direkte politiek begewe nie, maar altyd 'n ywerige student daarvan gebly. Hy woon in Stellenbosch.

Mense & Kultuur
Gratis

Die keer toe Lizzie en Maggie koppe gestamp het

Vrye Denker

Die nuttigste vyand is die een wat jy self skep

Nuus & Politiek
Gratis

Die Arch en my oomblik van skaamte