Karen Hart
KosskrywerKaren Hart is 'n kosskrywer en die kosredakteur van die tydskrif Kuier. Tot ‘n anderhalf jaar gelede het mense Saterdae toegestaan vir haar soetgebak by haar stalletjie by Market at the Palms. Donderdae net na twee-uur gesels sy op Radio Kaapse Kansel oor haar liefde vir kos. Sy blog op Toorkombuis.co.za en sy het reeds twee kookboeke, Toor met Hoender en Maalvleis, gepubliseer, en werk tans aan 'n derde.
’n Souttert is nié ’n quiche nie