Lynné Schoeman

Joernalis

Lynné Schoeman het ’n honneursgraad in Franse letterkunde en vertaling en sy is tans ’n meesterstudent in joernalistiek aan die École Supérieure de Journalisme de Lille in Frankryk. Haar profielonderhoude en reisartikels verskyn in talle Afrikaanse publikasies en in 2018 is sy vir 'n ATKV-Mediaveertjie in die kategorie beste essay, rubriek of opiniestuk benoem. Haar kortverhaal “SkugterDigter" is in die bundel Die perfekte brander en ander verhale opgeneem.

Mense & Kultuur

KORTVERHAAL | Die grendelbegrafnis

Vrye Tyd

Poliamorie: om veelvuldig lief te hê