Marí Hudson

Joernalis

Marí Hudson is ’n ervare en bekroonde mediese joernalis. Dié boorling van Kirkwood het haar B.Sc.-graad aan die Universiteit van die Vrystaat en haar honneurs in mediese wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch verwerf. Sy bestuur deesdae ook haar eie mediamaatskappy en is ’n gereelde stem op RSG.

Nuus & Politiek
Gratis

Verpleegdienste op die rand van ’n afgrond

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Maar dokter, waarom is jou hande so groot?