×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou

Marian van Wyk

Joernalis

Marian van Wyk is ’n vryskutjoernalis en kreatiewe redakteur van die tydskrifte Tuis en Home. Sy woon in Kaapstad saam met haar man en baie belangrike kat, Nebukatneser. As stilis en skrywer vat sy gereeld die langpad agter stories en fotosessies aan. Ander dinge wat haar hart bly maak, is speurromans, swem in die see, modernistiese argitektuur, priemgetalle en haar man se Japannese kookvernuf.

Mense & Kultuur

Tweede kans vir ’n grilhaarstyl

Mense & Kultuur

Suinigheid: Dalk knyp jy meer as geld vas

Mense & Kultuur

’n Man met ’n plan vir sy Karoo-dorp

X