Melody Pick
SielkundigeMelody Pick is 'n kliniese sielkundige in privaatpraktyk in Vredehoek, Kaapstad en werk as 'n psigoanalitiese psigoterapeut. Meer onlangs werk sy as 'n psigososiale analis wat kritiese sielkunde en psigoanalise as lens gebruik om sosio-politieke kwessies in Suid-Afrika te belig.
Wat lê in die psige van Suid-Afrika se skadu?