Wagwoord vergeet?
Geen rekening? Registreer nou.
Nicolaas Hanekom is ’n portefeuljebestuurder vir private kliënte vir Heimker Investing wat op alternatiewe strategieë vir risikobestuur en waardetoevoeging in die plaaslike en internasionale finansiële markte fokus.