Dr. Raenette Gottardo
AkademikusDr. Raenette Gottardo (B.A. Hons., M.A., M.Sc. en Ph.D.) is ’n voormalige DP-LP en OVK-kommissaris. Sy is ’n Maurice R. Greenberg Yale World Fellow, ’n Aspen ALI Fellow en ’n WEF YGL-alumna. Sy is tans ’n onafhanklike politieke ontleder en konsultant, asook ’n spesialis op die gebied van internasionale betrekkinge.
Beleid oor hommeltuie sweef in die lug