Rayne Stroebel

Bydraer

Rayne Stroebel is die besturende direkteur van Geratec (Gerontological Research, Training, Education and Caring). Hy het ’n passie vir mense wat met demensie leef en doen tans sy doktorsgraad in demensiestudies deur die Universiteit van Stirling in Skotland.

Free Speech
Free

More than Botox, incontinence and dementia

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Demensie: Wanneer moet jy bekommerd wees?

Vrye Tyd
Gratis

Oudword: meer as botoks, inkontinensie, en die demensiemonster