Shané van der Merwe

Bydraer

Shané van der Merwe (voorheen Kleyn) is die afgelope 13 jaar by Protea Boekhuis werksaam. As redakteur, vertaler en proefleser was sy betrokke by die produksie van meer as 400 titels – die meeste daarvan Afrikaanse kinder- en jeugboeke.

Boeke
Gratis

Hoe gaan dit met Afrikaanse kinderboeke?

Boeke
Gratis

Boeke | Kinderboeke vir die Kerskous