Virginia Keppler

Rubriekskrywer

Virginia Keppler was 'n “skoongesig meisie" (soos Max du Preez haar beskryf het) toe sy in die 90's by Vrye Weekblad begin werk het. Ná verskeie draaie by van die voorste mediahuise is sy nou 'n joermalis met “papiere" en 'n digbundel. Soos hulle in haar tuisdorp sê: “Kyk hoe lyk sy nou."

Nuus & Politiek
Gratis

’n Daggawolk hang oor Potchefstroom

Nuus & Politiek

Mamelodi: Dis ook jóú ma wat daar vasgemaak lê

Nuus & Politiek
Gratis

Op die slagveld van die onderhoudshof

Vrye Denker
Gratis

Steek uit in Eersterust, Lesufi!

Vrye Denker
Gratis

Moet ons eerder soos Jacob as soos Jakob bid?