Wilma Stassen

Gesondheidsjoernalis

Wilma Stassen is ’n spesialis-gesondheidsjoernalis met meer as 10 jaar se ondervinding in dié veld. Sy het ’n meestersgraad in wetenskapjoernalistiek van die Universiteit Stellenbosch en werk tans aan haar doktorsgraad in wetenskapkommunikasie. Sy is ook die nuus- en mediakoördineerder aan die fakulteit geneeskunde en gesondheidswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Corona by die huis: Versorg só ’n sieke

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Die vet, duur olifant in SA se gesondheidsvertrek

Gesondheid & Omgewing

Ons kinders versmoor en kan nie somme doen nie