Gratis
Wilma Stassen
GesondheidsjoernalisWilma Stassen is ’n spesialis-gesondheidsjoernalis met meer as 10 jaar se ondervinding in dié veld. Sy het ’n meestersgraad in wetenskapjoernalistiek van die Universiteit Stellenbosch en werk tans aan haar doktorsgraad in wetenskapkommunikasie. Sy is ook die nuus- en mediakoördineerder aan die fakulteit geneeskunde en gesondheidswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch.
Corona by die huis: Versorg só ’n sieke