Van potplante tot skeidingsangs

MA’ DJULLE’S DIE POETS

Van potplante tot skeidingsangs

Hier haal jy uit en wys wat jy kan doen en ons spog met jou skryfwerk. Stuur jou bydrae aan DEBORAH STEINMAIR. Hierdie week plaas ons ’n skets van Alexander Laurean oor sy potplant en 'n gedig van Martin Stephens.

OP hierdie blad plak ek julle bydraes, met groot trots. Stuur gerus jou kreatiewe skryfwerk aan my en ons deel dit met die wêreld. Jy het ook ’n kans om ’n boek te wen met die komplimente van Graffiti. Dié week gee ons Groen soos die hemel daarbo deur Eben Venter weg.

Simon is ’n wêreldreisiger, vertroud met die reëls van vryheid en ongebonde plesier. Van Bali tot Melbourne, van Tokio tot Kaapstad, soek hy ontmoetings en ervarings op. Deurentyd keer herinneringe terug: kleintyd in die Oos-Kaap, sy pa, die plaas en voorligting aan die hand van ’n beesboerdery. In sy sielkundige se spreekkamer bind Simon die grepe van oomblikke en ervarings saam.

My clivia..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.