Wat maak van ’n boek ’n klassieke teks?

JOAN HAMBIDGE SKRYF VIR ONS

Wat maak van ’n boek ’n klassieke teks?

JOAN HAMBIDGE beskou onder meer Een vir Azazel deur Etienne Leroux en Antraks deur Piet van Rooyen.

I

Defining Moments in Books se subtitel lui: The Greatest Books, Writers, Characters, Passages and Events that Shook the Literary World. Dit verskyn in 2007 met Lucy Daniel as die redakteur en is ’n belangrike kompendium.

Die teks bevat ’n handige indeks. Met verskillende dekades van belangrike boeke wat ons leeservaring verander het. Tereg word dit ’n Pandora-boks genoem in die voorwoord. Dertig literatore het help kies...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.