Intimiteit-connoisseur, fantasie-virtuoos en eksponent van...

KERNEELS LEES WYD

Intimiteit-connoisseur, fantasie-virtuoos en eksponent van die meervoudige orgasme

Miranda July se nuwe roman het KERNEELS BREYTENBACH se aandag heeltemal van ons land se troostelose politiek afgelei en hom die lewe met nuwe oë laat bekyk.

HIERNA gaan ek boeke oor die herrysenes van die slaapkamerroman vermy, maar eers moet ek bieg dat die beste van die nuwe vlaag studiemateriaal vir die OMGYES-generasie, Miranda July se All Fours, my aandag heeltemal van ons land se troostelose politiek afgelei het en my die lewe met nuwe oë laat bekyk.

Die een ding wat jy nie moet doen nie, is om All Fours te lees sonder voorkennis. As jy die boek onvoorbereid benader, gaan jy dink die vrou is erg op die spektrum en dat All Fours net ’n kuriositeit is. Wat ’n fout sal wees, want dit is ’n roman wat reageer op die gender-revolusie van die afgelope twee dekades en jou uiteindelik oortuig dat hoe meer dinge verander hoe meer bly jagsheid die siekte van ons tyd.

Ons dink in ’n nuwe sleutel, maar dis dieselfde deur...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.