Meneer se skoolmeisie en vier misdaadrillers

DEURLOOP

Meneer se skoolmeisie en vier misdaadrillers

Ons boekeredakteur vertel van 'n naelbyt- huishoudelike noir en in die verbygaan van boeke wat die lees werd is.

VANDEESWEEK probeer ek Kerneels dit nadoen en ’n deurloop van vyf boeke bied, want ek ontvang soveel boeke en lees soveel dat ek nie kan voorbly om uitvoerig oor elkeen te skryf nie.

Daar is al veel geskryf oor pedofilie en grooming, en daar moet nog baie geskryf word.

Hierdie roman het my uitgeknikker. Die verlede word in die eerste persoon vertel toe die protagonis, Rebekkah, 15 en 16 was. In die hede word dit in die derde persoon vertel: sy is geskei en leef in totale ontkenning. Dis ’n roman oor dichotomie, die manier waarop ’n kop ’n hart probeer inprent die verlede was nie romanties nie, maar eerder destruktief, vernietigend. Die hart klou aan haar weergawe en die persoon leef met verlammende skuld saam...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.