Reeksmoordenaar, botterbroodjies en reise

RIL EN REIS

Reeksmoordenaar, botterbroodjies en reise

LINZA DE JAGER het 'n perfekte riller en 'n Indiese cosy mystery gelees, asook reisverhale uit eie bodem.

BOEKWURMS is anderste soort mense. Ons lyk hondmak, maar ons is wilde mense. Ons vergryp ons aan krimi's waarin mense mekaar afslag. Sodra daar ’n botterbroodjie opduik in ’n storie, word dit as cosy crime gekategoriseer.

Die afgelope week het ek, met my mak gesig en al, geval vir Robert Rutherford se perfekte riller Seven Days, en vir Suk Pannu se smaaklike Mrs Sidhu’s Dead and Scone. Ek was ook krities oor reisverhale.

Die reeksmoordenaar in Seven Days herinner my aan Dr Hannibal Lecter in The Silence of the Lambs. Nee, ek dink nie nou aan die verskriklike gedoente oor sy mond wat moes keer dat hy mense opvreet nie. Ek bedoel die intellek, die deel van hom wat mens ondanks alles beïndruk het. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.