Loud, heap miseries upon us yet entwine our arts with laughters low!
I
Wat bly een van die mees verbluffende en komplekse romans in die wêreldletterkunde? Waarskynlik Finnegans Wake, wat in 1939 verskyn het. James Joyce het 17 jaar lank aan hierdie teks gewerk ná sy grootse roman: Ulysses. My eksemplaar – die groen Faber & Faber uit 1982 – het ek indertyd aangekoop vir ’n skamele R24,95 (sagteband). Staangemaak in my kombuis langs sogenaamde “ingewikkelde” of “onleesbare” romans...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
LETTERKUNDE
Finnegans Wake: ’n aanhoudende gesnork in die kamer langsaan?
JOAN HAMBIDGE gee jou 'n paar sleutels om 'n komplekse klassieke boek mee oop te sluit.
Deel
Loud, heap miseries upon us yet entwine our arts with laughters low!
I
Wat bly een van die mees verbluffende en komplekse romans in die wêreldletterkunde? Waarskynlik Finnegans Wake, wat in 1939 verskyn het. James Joyce het 17 jaar lank aan hierdie teks gewerk ná sy grootse roman: Ulysses. My eksemplaar – die groen Faber & Faber uit 1982 – het ek indertyd aangekoop vir ’n skamele R24,95 (sagteband). Staangemaak in my kombuis langs sogenaamde “ingewikkelde” of “onleesbare” romans...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
James Joyce se meesterwerk bly ’n baken
Paradoksale Pynchon met ’n knypie sout
’n Rare voël wat met woorde goël
’n Drolletjie in ’n boksie
Jazzy roman speel skaak met die leser
Deel
-
Deel
Joan Hambidge
LetterkundigeJoan Hambidge is ’n letterkundige en bekroonde digter. Haar nuwe roman, Stasies, is deur Protea Boekhuis uitgegee.