WAT is 'n imprint en waarom is dit belangrik? Trek enige boek uit die rak en op die rugkant, gewoonlik aan die onderkant, sal jy 'n besigheidsnaam sien. Dikwels het daardie naam “Boeke" of “Pers" aan die einde, en dit kan van 'n klein logo vergesel word. Daardie naam is die druknaam, die boekbedryf se term vir die handelsmerk waaronder die boek gepubliseer word. Tradisionele uitgewers het elk verskeie drukname en wys aan 'n boek 'n druknaam toe op grond van inhoud en markpotensiaal. Dis 'n gids vir boekwinkels.
In 'n boek wat ek onlangs gelees het, Choice deur Neel Mukherjee, is die hoofkarakter 'n redakteur by 'n uitgewer in Engeland. Hy dink na oor kategorisering:
Brown and black writers are readily coralled into the pen marked “Colonialism" from where they can shout and bleat but they are safely and effectively contained there, a demarcated space that will not contaminate any place else so that they can be easily ignored and everyone else can carry on with business as usual. For the British to pay attention to colonialism, white writers needed to tackle the subject...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
AFRIKA-LITERATUUR
Om die gebroke gesprek met die gode van jou vaders te hervat
DEBORAH STEINMAIR vertel jou van 'n nuwe druknaam wat die reuse van Afrika-letterkunde in druk hou.
Deel
WAT is 'n imprint en waarom is dit belangrik? Trek enige boek uit die rak en op die rugkant, gewoonlik aan die onderkant, sal jy 'n besigheidsnaam sien. Dikwels het daardie naam “Boeke" of “Pers" aan die einde, en dit kan van 'n klein logo vergesel word. Daardie naam is die druknaam, die boekbedryf se term vir die handelsmerk waaronder die boek gepubliseer word. Tradisionele uitgewers het elk verskeie drukname en wys aan 'n boek 'n druknaam toe op grond van inhoud en markpotensiaal. Dis 'n gids vir boekwinkels.
In 'n boek wat ek onlangs gelees het, Choice deur Neel Mukherjee, is die hoofkarakter 'n redakteur by 'n uitgewer in Engeland. Hy dink na oor kategorisering:
Brown and black writers are readily coralled into the pen marked “Colonialism" from where they can shout and bleat but they are safely and effectively contained there, a demarcated space that will not contaminate any place else so that they can be easily ignored and everyone else can carry on with business as usual. For the British to pay attention to colonialism, white writers needed to tackle the subject...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Stokou moorde en ’n naamlose onheil
Gaan koop ’n digbundel! Of drie.
Leef, jag, hyg, moor en lag
Meneer se skoolmeisie en vier rillers
’n Digbundel as nadenkende medereisiger
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.