VRIENDE en familie se kinders navigeer skerms met trefseker vingertjies nog voordat hulle kan lees. Dis 'n brawe nuwe wêreld. Daar sal seker 'n tyd kom wanneer boeke hulleself aan jou voorlees (dit is eintlik reeds hier), maar ek glo kinders moet lief gemaak word vir die geskrewe woord. Te oordeel na die aantal nuwe kinderboeke wat uitgegee word, is ek nie die enigste nie. Ek het deur 'n handvol van die nuwe aanbiedings geblaai.
Eerstens 'n strokiesboek deur die bekroonde skrywer en kunstenaar Dav Pilkey, ook die skepper van Kaptein Onderbroek. Die Hondman-reeks verken positiewe temas en vind by alle ouderdomme byval. Die ouderdomskategorie is 6 - 9 jaar.
In hierdie boek moet Ramkat, Hondman en Kleinkat weer booswigte trotseer. Dis propvol spanning en humor. Hierdie boek volg die wenresep van die vorige strokiesboeke: aksie, kleurryke illustrasies, komiese karakters en kort, eenvoudige sinne. Daar is weer “Blaai-en-beweeg" en “Teken 1-2-3" wat kinders help om die karakters in die boek op hulle eie te teken...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
KINDERBOEKE
Dromerige stories vir langoor-husse
Ons boekeredakteur kyk wat nuut op die rak is vir boekwurms op laerskool. Dis 'n blink aanbod.
Deel
VRIENDE en familie se kinders navigeer skerms met trefseker vingertjies nog voordat hulle kan lees. Dis 'n brawe nuwe wêreld. Daar sal seker 'n tyd kom wanneer boeke hulleself aan jou voorlees (dit is eintlik reeds hier), maar ek glo kinders moet lief gemaak word vir die geskrewe woord. Te oordeel na die aantal nuwe kinderboeke wat uitgegee word, is ek nie die enigste nie. Ek het deur 'n handvol van die nuwe aanbiedings geblaai.
Eerstens 'n strokiesboek deur die bekroonde skrywer en kunstenaar Dav Pilkey, ook die skepper van Kaptein Onderbroek. Die Hondman-reeks verken positiewe temas en vind by alle ouderdomme byval. Die ouderdomskategorie is 6 - 9 jaar.
In hierdie boek moet Ramkat, Hondman en Kleinkat weer booswigte trotseer. Dis propvol spanning en humor. Hierdie boek volg die wenresep van die vorige strokiesboeke: aksie, kleurryke illustrasies, komiese karakters en kort, eenvoudige sinne. Daar is weer “Blaai-en-beweeg" en “Teken 1-2-3" wat kinders help om die karakters in die boek op hulle eie te teken...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Geel soos die son, swart soos die nag
Gesprek met gode van vaders hervat
Boeke wat jou brose psige verniel
Stokou moorde en ’n naamlose onheil
Gaan koop ’n digbundel! Of drie.
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.