INGRID WINTERBACH beklee ’n belangrike plek binne die Afrikaanse romankuns. Bekroon, met ’n beduidende aantal tekste wat die landskap van die romankuns verander het.
Soos met Etienne Leroux is vele verwysings in die verhale vasgelê, maar dit is ook sterk plotgedrewe. Die verhale vorm ook reekse en ingeligte lesers kan as’t ware ’n sikliese aard raaksien.
Vir my is daar vele hoogtepunte in haar werk wat oënskynlik teenstrydige wêrelde saamsnoer...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
MEESTER VAN IRONIE
Wrang, in ware Winterbach-trant
JOAN HAMBIDGE het haar verkneukel in een van ons grootste romansiers se ironiese oog en taalregister.
Deel
INGRID WINTERBACH beklee ’n belangrike plek binne die Afrikaanse romankuns. Bekroon, met ’n beduidende aantal tekste wat die landskap van die romankuns verander het.
Soos met Etienne Leroux is vele verwysings in die verhale vasgelê, maar dit is ook sterk plotgedrewe. Die verhale vorm ook reekse en ingeligte lesers kan as’t ware ’n sikliese aard raaksien.
Vir my is daar vele hoogtepunte in haar werk wat oënskynlik teenstrydige wêrelde saamsnoer...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Aanhoudende gesnork in die kamer langsaan?
James Joyce se meesterwerk bly ’n baken
Paradoksale Pynchon met ’n knypie sout
’n Rare voël wat met woorde goël
’n Drolletjie in ’n boksie
Deel
-
Deel
Joan Hambidge
LetterkundigeJoan Hambidge is ’n letterkundige en bekroonde digter. Haar nuwe roman, Stasies, is deur Protea Boekhuis uitgegee.