WANNEER die nuus breek van ’n nuwe Winterbach-roman, klim ek dadelik in my motor, ry na die naaste boekwinkel en koop die blêrrie boek. En gee nie ’n bloue duit om dat ek vir die volgende maand met minder sjokolade en wyn moet oorleef nie.
Resensies? Quite frankly, my dear – I don’t give a damn.
Ek soek daai boek!..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
FIKSIE UIT DIE BOONSTE RAK
Chinese, sneeuleeus en ’n durende ereksie: die nuwe Winterbach verruk die sinne
JULIANA COETZER het 'n informele lesersindruk geskryf oor 'n roman wat haar verbeelding op loop sit.
Deel
WANNEER die nuus breek van ’n nuwe Winterbach-roman, klim ek dadelik in my motor, ry na die naaste boekwinkel en koop die blêrrie boek. En gee nie ’n bloue duit om dat ek vir die volgende maand met minder sjokolade en wyn moet oorleef nie.
Resensies? Quite frankly, my dear – I don’t give a damn.
Ek soek daai boek!..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Om boeke te herbesoek
Boeke en wysies vir die langpad
Feel the potato while you peel the potato
Geen einde aan huishoudelike geweld nie
Om van jouself afskeid te neem
Deel
-
Deel
Juliana Coetzer
SkrywerJuliana Coetzer woon in Vermont. Sy is bedags 'n psigoterapeut en snags 'n skrywer. Sy is die skrywer van Bloedvreemd, Oorkant jou en Die kind se naam is Anneke.