KERNEELS BREYTENBACH vertel van een van sy spesiale boeke, die biografie van 'n swendelaar en 'n verpletterende verslag oor die reuk van buskruit en ontbindende liggame.
ELKE goeie mens het iewers in sy lewe spesiale boeke. Boeke wat jy nie met baie mense bespreek nie, want nie almal van ons is geseënd met baie spesiale mense in ons lewens nie. Maar jy hét daardie boeke en myne staan langs die versamelde prosa van Jorge Luis Borges. Een van hulle is 99 Stories of God deur Joy Williams.
Williams kom uit ’n baie godsdienstige familie, is ’n bekende natuurliefhebber (sy is die skrywer van ’n hoog aangeskrewe gids oor die Florida Keys), het saam met Raymond Carver studeer, haar eggenoot was die fiksieredakteur van Esquire en sy het al aan verskeie universiteite kursusse in kreatiewe skryfkuns doseer.
99 Stories of God is kort kortkuns. Dit is nie teologies van inslag nie. God, kom jy agter, is daar of nie daar nie. Dit hang van die leser af...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
KERNEELS LEES WYD
Kortkuns, ’n skarminkel en die taal van oorlog
KERNEELS BREYTENBACH vertel van een van sy spesiale boeke, die biografie van 'n swendelaar en 'n verpletterende verslag oor die reuk van buskruit en ontbindende liggame.
Deel
ELKE goeie mens het iewers in sy lewe spesiale boeke. Boeke wat jy nie met baie mense bespreek nie, want nie almal van ons is geseënd met baie spesiale mense in ons lewens nie. Maar jy hét daardie boeke en myne staan langs die versamelde prosa van Jorge Luis Borges. Een van hulle is 99 Stories of God deur Joy Williams.
Williams kom uit ’n baie godsdienstige familie, is ’n bekende natuurliefhebber (sy is die skrywer van ’n hoog aangeskrewe gids oor die Florida Keys), het saam met Raymond Carver studeer, haar eggenoot was die fiksieredakteur van Esquire en sy het al aan verskeie universiteite kursusse in kreatiewe skryfkuns doseer.
99 Stories of God is kort kortkuns. Dit is nie teologies van inslag nie. God, kom jy agter, is daar of nie daar nie. Dit hang van die leser af...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die CIA, ’n huishoudster en sensuur
Kleure van die donker boei
Drake, ruiters en venynige liefde
Leuens, bedrog en manipulasie ontbloot
Bunkers, onderdruktes en dating apps
Deel
-
Deel