’n Sterk, nootvaste stem vir Vrouemaand

POËSIE

’n Sterk, nootvaste stem vir Vrouemaand

DEBORAH STEINMAIR kyk hoe Avbob se poësieprojek Vrouemaand vier met 'n uitsonderlike Kaapse digter.

WEET jy wie is Toni Giselle Stuart (https://tonistuart.com)? In Vrouemaand vier die AVBOB- poësieprojek die werk van hierdie digter, performer en aanbieder van kreatiewe skryfklasse. Sy glo samewerking kan ons lewe verryk en intergenerasie-trauma genees. Haar gedigte is in versamelings en tydskrifte gepubliseer en sy voer dit op, hier en oorsee. 

Onlangs het sy deelgeneem aan 'n jazz-suite in drie bewegings oor die lewe van Krotoa (Eva), 'n Khoikhoi vrou wat uitgeblink het as vertaler toe die Kaap nog Hollands was. Sy het saamgewerk met die Suid-Afrikaanse filmmaker Kurt Orderson.

Hier is 'n paar van hierdie voortreflike vrou se uitsprake:..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.