Ons ore staan penorent vir die ATKV-Woordveertjies
PRYSE
Ons ore staan penorent vir die ATKV-Woordveertjies
Dis daardie tyd van die jaar – prysuitdeling is in die lug. Ons het jou regdeur op die hoogte gehou van die mees opwindende en verdienstelike boeke in Afrikaans. Binnekort hoor ons wie met die louere wegstap.
DIE kortlys vir die 2024 ATKV-Woordveertjies is afgekondig en Vrye Weekblad het heelparty van die finaliste - al drie in die Prosaprys, al drie in die Spanningslektuurprys en twee in die Poësieprys bespreek of geresenseer, as jy dalk jou geheue wil verfris:
ATKV-Prosaprys
Deelfontein – Nicole Jaekel Strauss (Queillerie): Boekbedonnerd nr. 27 | ’n Nylvaart (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2021-09-23-boekbedonnerd-nr-27--n-nylvaart-n-skewe-boek-britse-en-aussie-noir-kinderdae-in-fordsburg-en-onperfekte-gedigte/)Van vaders en vlugtelinge – S.J. Naudé (Human & Rousseau) Van vaders en vlugtelinge (https://www.vryeweekblad.com/boeke/2023-08-11-van-vaders-en-vlugtelinge/)Gebeente – Etienne van Heerden (Tafelberg) In die merg van ons Gebeente (https://www.vryeweekblad.com/boeke/2023-10-06-in-die-merg-van-ons-gebeente/)..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
PRYSE
Ons ore staan penorent vir die ATKV-Woordveertjies
Dis daardie tyd van die jaar – prysuitdeling is in die lug. Ons het jou regdeur op die hoogte gehou van die mees opwindende en verdienstelike boeke in Afrikaans. Binnekort hoor ons wie met die louere wegstap.
Deel
DIE kortlys vir die 2024 ATKV-Woordveertjies is afgekondig en Vrye Weekblad het heelparty van die finaliste - al drie in die Prosaprys, al drie in die Spanningslektuurprys en twee in die Poësieprys bespreek of geresenseer, as jy dalk jou geheue wil verfris:
ATKV-Prosaprys
Deelfontein – Nicole Jaekel Strauss (Queillerie):
Boekbedonnerd nr. 27 | ’n Nylvaart (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2021-09-23-boekbedonnerd-nr-27--n-nylvaart-n-skewe-boek-britse-en-aussie-noir-kinderdae-in-fordsburg-en-onperfekte-gedigte/)Van vaders en vlugtelinge – S.J. Naudé (Human & Rousseau)
Van vaders en vlugtelinge (https://www.vryeweekblad.com/boeke/2023-08-11-van-vaders-en-vlugtelinge/)Gebeente – Etienne van Heerden (Tafelberg)
In die merg van ons Gebeente (https://www.vryeweekblad.com/boeke/2023-10-06-in-die-merg-van-ons-gebeente/)..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Ons leef in ’n nagmerrie en lyke stapel op
Nielsen se wenners verniel jou begroting
Om spektakelagtig uit te rafel
’n Sterk, nootvaste stem vir Vrouemaand
Winterbach het die onmoontlike vermag
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.