Kerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.
KERNEELS LEES WYD
Seksverslawing, uitgebrande popsterre en onwettige immigrante
KERNEELS BREYTENBACH het 'n sensasionele boek oor die Kennedys verslind, onder meer.
Deel
’N SIELKUNDIGE pak ’n stel Rorschach-kaarte voor ’n man oop. Die man ly aan seksverslawing. “Waaraan laat dit jou dink,” vra die sielkundige. “Dis maar alweer daai, dr. Zwiegers,” kom die antwoord.
Mens lees Maureen Callahan se blitsverkoper Ask Not: The Kennedys and the Women They Destroyed asof jou oë vir die eerste maal oopgaan. Dan, stadigaan, besef jy hierdie is maar net weer daai, dr. Zwiegers. Muckraking gedresseer soos nuwe geskiedskrywing.
Callahan is nie ’n volgeling van die Kennedys nie. Sy het al baklei met Meghan Markle, Oprah Winfrey, Taylor Swift en Hillary Clinton. Sy soek skoor met net die beste. En by wie lê die skoor só gereed om gekry te word as die nasate van Big Joe Kennedy?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Seks, rykmanskinders en bloed skenk
Die wonderwêreld van syfers en Magnum
Kortkuns, ’n skarminkel en die taal van oorlog
Die CIA, ’n huishoudster en sensuur
Kleure van die donker boei
Deel
-
Deel
Kerneels Breytenbach
SkrywerKerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.