WRANG-ironies was die aankondiging, kort voor die langverwagte publikasie van die spoggerige volkleur-koffietafelboek oor Beeld se glorieryke 50 jaar, dat die prop uitgetrek word; die koerant gaan ophou bestaan. Intussen weet ons darem dat dit elektronies voortgaan. Hierdie boek behoort vir elke Suid-Afrikaner fassinerend te wees: Dis ’n diorama van ons geskiedenis die afgelope 50 jaar.
Ek wou as kind joernalis word. Ek het redelik ver van die huis in Potchefstroom gaan swot, omdat hulle kommunikasiekunde aangebied het. Die vak was nie wat ek verwag het nie. Dit het my mateloos gefrustreer. Boonop het ’n professor (voor ek 20 was) vir my gesê ek sal nie deug as joernalis nie, want ek is te sinies. Ek sal niks glo wat mense my vertel nie.
Later het ek wel met ’n agterdeur die joernalistiek binnegesluip, as rubriekskrywer, resensent, sub en vertaler by publikasies soos Your Baby, Moeder en kleuter, Die Burger en Son. En nou as redaksielid van Vrye Weekblad...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
GEDENKUITGAWE
Beeld – jou wêreld, jou koerant
DEBORAH STEINMAIR verkneukel haar in 'n koffietafelboek oor die geskiedenis van 'n ikoniese dagblad.
Deel
WRANG-ironies was die aankondiging, kort voor die langverwagte publikasie van die spoggerige volkleur-koffietafelboek oor Beeld se glorieryke 50 jaar, dat die prop uitgetrek word; die koerant gaan ophou bestaan. Intussen weet ons darem dat dit elektronies voortgaan. Hierdie boek behoort vir elke Suid-Afrikaner fassinerend te wees: Dis ’n diorama van ons geskiedenis die afgelope 50 jaar.
Ek wou as kind joernalis word. Ek het redelik ver van die huis in Potchefstroom gaan swot, omdat hulle kommunikasiekunde aangebied het. Die vak was nie wat ek verwag het nie. Dit het my mateloos gefrustreer. Boonop het ’n professor (voor ek 20 was) vir my gesê ek sal nie deug as joernalis nie, want ek is te sinies. Ek sal niks glo wat mense my vertel nie.
Later het ek wel met ’n agterdeur die joernalistiek binnegesluip, as rubriekskrywer, resensent, sub en vertaler by publikasies soos Your Baby, Moeder en kleuter, Die Burger en Son. En nou as redaksielid van Vrye Weekblad...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Raaiselagtige verdwynings en gruvondste
Ore penorent vir ATKV-Woordveertjies
Komplekse, clueless kinders van die wind
Ons leef in ’n nagmerrie en lyke stapel op
Om spektakelagtig uit te rafel
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.