Kerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.
KERNEELS LEES WYD
Dobbelaars, swendelaars en Ponzi-skemas
KERNEELS BREYTENBACH het hom verdiep in die wêreld van berekende risiko en skelmstreke, waar meegevoel met slagoffers gering is.
Deel
SPEEL jy Lotto? Of is jy meer verfynd in jou risiko-waagmoed en draf twee keer per week uit met jou eie, logies beredeneerde Powerball-strategie? Dán is jy iemand wat Nate Silver se On the Edge – The Art of Risking Everything in besonderhede moet bestudeer.
Silver is ’n professionele pokerspeler. Sedert 2008 het hy en sy maatskappy, FiveThirtyEight, feitlik foutlose voorspellings oor die Amerikaanse presidentsverkiesings gemaak. Hy het baie geld gemaak deur in 2016 te voorspel Hillary Clinton gaan Donald Trump verslaan – en toe groot geld op Trump verwed.
Sedertdien het hy die maatskappy aan Disney verkoop (ja, Disney!) maar hier (https://www.natesilver.net/p/nate-silver-2024-president-election-polls-model) kan 'n mens nog sien wat hy voorspel (Kamala Harris loop tans voor, net-net)...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Goeie gewoontes in jou herfsjare
Merkwaardige, outistiese katteliefhebber
Seksverslawing en die slagoffers daarvan
Meer as net ’n flou flatus in ’n bitter caffè lätte
Seks, rykmanskinders en bloed skenk
Deel
-
Deel
Kerneels Breytenbach
SkrywerKerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.