Don Delillo: Vallende man en 9/11

TWIN TOWERS

Don Delillo: Vallende man en 9/11

JOAN HAMBIDGE kyk terug op 'n hoogtepunt in die Amerikaanse romankuns, en die blywende impak van terreur.

I

DON DeLillo (gebore in 1936) is Italiaans-Katoliek en woon in New York.

“A man of frightening perception,” aldus Joyce Carol Oates en volgens Harold Bloom is DeLillo een van die bakens in die Amerikaanse romankuns. Die invloed van jazz, Europese films en abstrakte ekspressionisme is al uitgewys in sy komplekse tekste. Ofskoon die kritikus James Wood sy romans as oorgestileer en intellektueel oppervlakkig beskryf het, word hy as ’n ikoniese skrywer geag...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.