Wendigters span poësie in as ’n gedeelde taal van rou en lewensviering

AVBOB-POËSIEKOMPETISIE

Wendigters span poësie in as ’n gedeelde taal van rou en lewensviering

DEBORAH STEINMAIR kyk na die digters wat in Avbob se sewende poësiekompetisie met die louere weggestap het.

DIE wenners van die sewende Avbob-poësiekompetisie is op Woensdag 18 September by 'n galadinee by die Pretoria-buiteklub bekendgemaak.

Carl van der Riet, uitvoerende hoof van Avbob, het in sy geleentheidsrede poësie beskryf as ’n noodsaaklike hulpmiddel om ons diepste ervarings te begryp.

Hy het ook met trots ’n nuwe tema van die Avbob-poësiekompetisie aangekondig. Behalwe die oorspronklike temas van Geboorte, Hoop, Dood en Liefde, is ’n Nuwe Begin van vanjaar af die vyfde skryftema. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.