VEELSYDIG. Produktief. Gekweld. Dis hoe ’n mens Paul Auster (1947 – 2024) kan beskryf. Amerikaanse romansier, digter, memoirskrywer én filmmaker. En ’n vriend van J.M. Coetzee. In Here and Now: Letters 2008 – 2011 lees ’n mens oor hul vriendskap. Beide geobsedeerde skrywers. Beide beoefenaars van metafiksie. Beide vaders van troebel seuns.
Coetzee se seun is oorlede toe hy van ’n gebou afgeval het. Waarskynlik ’n ongeluk. Auster se seun, Daniel, is dood aan ’n dwelmoordosis. Sy 10 maande oue dogtertjie Ruby is oorlede weens haar vader, ’n heroïenverslaafde, se nalatigheid. Vóór hierdie tragedie was daar ander insidente van die seun wat die ondergrond van dwelmhandelaars en moordenaars betree het. ’n Lyk wat besteel en opgekap is …..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
HAMBIDGE PRYS EN PIETS
Goeie boeke maak dikwels swak films
JOAN HAMBIDGE besin oor Paul Auster en hoe sy roman Book of Illusions na die silwerdoek vertaal het.
Deel
I
VEELSYDIG. Produktief. Gekweld. Dis hoe ’n mens Paul Auster (1947 – 2024) kan beskryf. Amerikaanse romansier, digter, memoirskrywer én filmmaker. En ’n vriend van J.M. Coetzee. In Here and Now: Letters 2008 – 2011 lees ’n mens oor hul vriendskap. Beide geobsedeerde skrywers. Beide beoefenaars van metafiksie. Beide vaders van troebel seuns.
Coetzee se seun is oorlede toe hy van ’n gebou afgeval het. Waarskynlik ’n ongeluk. Auster se seun, Daniel, is dood aan ’n dwelmoordosis. Sy 10 maande oue dogtertjie Ruby is oorlede weens haar vader, ’n heroïenverslaafde, se nalatigheid. Vóór hierdie tragedie was daar ander insidente van die seun wat die ondergrond van dwelmhandelaars en moordenaars betree het. ’n Lyk wat besteel en opgekap is …..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Don Delillo: Vallende man en 9/11
Die misbruik van motto’s
Was Bellow self troebelboetie Herzog?
’n Lesbiese ikoon se komplekse prosa
Die bloedspoor van roman tot silwerskerm
Deel
-
Deel
Joan Hambidge
LetterkundigeJoan Hambidge is ’n letterkundige en bekroonde digter. Haar nuwe roman, Stasies, is deur Protea Boekhuis uitgegee.