Kerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.
KERNEELS LEES WYD
Ierse gemoedere, liefde en versaking
KERNEELS BREYTENBACH is bly hy het besluit om nooit die deur in Sally Rooney se gesig toe te maak nie.
Deel
AS jy gaan kyk na wat die resensente van Amerikaanse en Britse publikasies oor Sally Rooney se Intermezzo gesê het, sal jy sien almal begin met variasies op ’n tema van verleentheid. Asof hulle dink dit word van hulle verwag om nie daarvan te hou nie, maar dan gee hulle tog toe. Dis groots.
Intermezzo daag op met ’n vlaag gape deur hipper-as-hip leke-kritici op X en elders. Rooney is nou waar Jonathan Franzen met Crossroads was - té goed om verdoem te word, té gevestig om as 'n vars briesie beskou te word.
Bog, twak en onsin!..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Kristofferson, die wilde Amerikaner
KI-doemprofeet se futuristiese nagmerrie
Sprokies, klassieke musiek en geheime
Dobbelaars, swendelaars en Ponzi-skemas
Goeie gewoontes in jou herfsjare
Deel
-
Deel
Kerneels Breytenbach
SkrywerKerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.