Wroeging in die groewe van akademia

HAMBIDGE PRYS EN PIETS

Wroeging in die groewe van akademia

JOAN HAMBIDGE kyk na romans oor die akademiese lewe en vind dit polsend eerder as gevrek.

I

Skynbaar wou geen kollega graag met David Lodge in die teekamer ’n broodjie breek nie, uit vrees dat hulle in ’n volgende roman mag beland.

Lodge, teoretikus en skrywer, begryp die spanninge van die akademie. Jaloesie en kompetisie. Uit twee monde praat. Rugstekery. Ook oor diegene wat tesisse begin, dit nie klaarkry nie en dan ander verdag maak...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.