Kerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.
KERNEELS LEES WYD
As idees soos virusse in ’n epidemie versprei
KERNEELS BREYTENBACH, ons wye en eklektiese leser, bekyk 'n niefiksieboek wat die kantelpunt na topverkoper gaan bereik en veel van ons tyd vertel.
Deel
KOM ek trek ’n Malcolm Gladwell op sy nuwe boek: Wat is die overstory? My vrome ou vader sou gesê het as ’n koei goeie melk gee, behandel jy haar spene met respek. Die overstory is die Amerikaanse sequel-kultuur. Dink Sharknado 1-6. Dink, beter nog, dink Johnny Depp.
Ons het The Curse of The Black Pearl en Dead Man’s Chest en At World’s End en On Stranger Tides en Dead Men Tell No Tales gekyk omdat daar een gemene deler was: Johnny Depp op sy maniese beste. Ja-ja, alles Pirates of the Caribbean-franchiseflieks, maar dis onse Johnny wat van ons akoliete gemaak het.
Na analogie hiervan kan jy die komende welslae en triomftog verstaan van Malcolm Gladwell se Revenge of the Tipping Point in boekwinkels, lughawe-smoushoekies en die meer deurlugtige sfeer van Audible. Dit gaan massief wees, hoor. Oor ’n jaar sal jy dit in die boektent van tweedehandse handelary op Saterdagmarkies vind. Maar nóú wil jy sin maak daarvan. As daar ooit ’n boek was wat só vir ’n spesifieke oomblik geskryf is, is dit Revenge of the Tipping Point...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Lekker was nog nooit sleg nie
Elvis en sy nageslag: verdagte gene
Ierse gemoedere, liefde en versaking
Kristofferson, die wilde Amerikaner
KI-doemprofeet se futuristiese nagmerrie
Deel
-
Deel
Kerneels Breytenbach
SkrywerKerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.