Charlie Brown en humor wat tel

STRIPPE

Charlie Brown en humor wat tel

JOAN HAMBIDGE bekyk die tydlose wêreld van 'n karikatuurtjie en sy vriende, en die filosofie van grappe.

I

Charlie Brown & Charlie Schulz (deur Lee Mendelson, in samewerking met Charles M. Schulz) verskyn in 1970 as ’n Signet-boek. R1,50, 6c-belasting, in die VSA gekoop in 1981.

Dit was die 21ste herdenking van Peanuts. Met Charlie, Lucy, Snoopy, Linus met sy kombersie, Schroeder, Pig-Pen, Sally en “Peppermint” Patty as van die karakters...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.