Kerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.
KERNEELS LEES WYD
Tucci smul aan roereier met ansjovis
KERNEELS BREYTENBACH het hom verlustig in 'n bekende akteur se joernaal van sy lewe en maaltye.
Deel
STANLEY TUCCI is ’n nice ou. Dít wat ons van hom weet, uit sy boeke, TV-reekse en flieks, is genoeg om hom toegang tot die gastekamer van ons gemoed te gee. Sy droë humorsin is uniek in ’n tyd waarin so iets ’n rariteit is.
’n Joernaal oor wat hy in een jaar geëet het, is die soort projek wat maar net in die skedel van ’n literêre agent gebore kon gewees het. In hierdie geval is die agent sy eie vrou, Felicity, wat gedink het – wel sommer net gedink het soos ’n literêre agent dink. 'n Mens weet dit kan ’n vangnet wees van alles wat interessant is aan Stanley Tucci, maar ek is bereid om geld daarop te wed dat Tucci hom met die grootste onwilligheid aan die projek oorgegee het, wat nou gepubliseer is as What I Ate in One Year [and related thoughts].
Hy is net nie ’n natuurlike joernaalskrywer nie. Hy is te ordentlik...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
As idees soos virusse in ’n epidemie versprei
Lekker was nog nooit sleg nie
Elvis en sy nageslag: verdagte gene
Ierse gemoedere, liefde en versaking
Kristofferson, die wilde Amerikaner
Deel
-
Deel
Kerneels Breytenbach
SkrywerKerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.